Imagine vir 'n oomblik die Bokke skop die All Blacks se gatte. Now imagine jy loop na die game terug na jou kar toe en hy's actually daar! Dodgy soos ons like om Jozi uit te maak, moet ek net uitwys dat dit deesdae ietwat van 'n fokop raak as jy in Suid-Afrika B oftewel die Wes-Kaap bly.
Tannie Helen se dorp is alles behalwe hierdie veilige Utopia wat hul skiem dit is.
Bergies het so week terug my in Skelmbos beroof en ek probeer nou onthou wanneer laas iemand iets by my in gangsters paradise gezik het.
Sal die fokkers 'n ruit stukkend bliksem om my kick-ass bommer-jacket wat ek my East Rand Mall gekoop het te steel. Gelukig was dit nie my kar nie. My tjomma se karradio is about twee weke voor dit iewers naby Lang Straat gesteel. Sy insurance is besig om te dink hy vat die pis. So van Lang Straat gepraat, het hierdie Vaalpens dit nou geniet om uiteindelik by 'n RamFKNJam uit te slaan nie! As ek nie so gou so gesuip geraak het nie, sou ek 'n video van die jol wou maak – een wat wys hoe Chopper en Larry (die DJs) pretty much non-stop next level air guitar moves uitruk. Hulle looi hom soos twee energiser bunnies op steroids by 'n trance party op 'n plot buite Springs! Non stop! Respek ouens en sorry dat ek weer uitgepaas het. Thats my thing. As events promotors in SnorToria of Joburgs 'n halwe brein het, sal hulle sorg dat daar 'n maandelikse RamFknJam hier bo ook is. Kultuur ouens. Rock kultuur!
O ja, ek will oor rappie praat. Daar is die naweek rappie op die TV. Lekker rappie met extra sous. Ek like sous – veral op my ribs en dalk so bietjie op haar bors.
So dit lyk of almal skiem die Bokke gaan die All Blacks maak carrots eet. Voor jy jou hopes te hoog kry, neem asseblief die volgende in ag:
1. Die All Blacks is nie naastenby so useless soos die Ozzies nie.
2. Richie McCaw speel.
3. Die game word deur Nigel ouens geblaas.
Die Nigel ouens wat ek ken maak dat die honde in hul buurt uit vrees twee-twee saam loop.
Nigel ouens bliksem eers en vra later vrae – amper soos as dit by 'n tjerrie kom wat dalk maybe familie is. Pomp nou, check later kinda vibes.
Wat noem Nigel ouens 'n girl wat 'n wit speetpak op 'n Saterdag dra? Die bruid.
Nigel ouens is gay – gaan chekkit uit, no jokes. Ons wag nog vir Steve Walsh om uit die kas te klim. Ek's seker die twee het mekaar al geraps. Hy het al 10 Bok games geblaas – yup hy like van blaas – waarvan ons ses gewen het. Hy was ook die ref toe ons in 2009 die All Blacks in Hamilton geklap het.
Vrydag:
Bulle v Sharks (19:10)
Korbroek: Speel die Bulle nog rappie? Iewers het ek dit gemis, Anyway, Sharks met 'n 12.
Griff: Ek is klaar met fokken SuperBru, so ek sal maybe volgende week predictions maak. Hierdie naweek is dit harde V-Town vibes met myself en Chopper wat na ons skool se reunion toe gaan. Dit gaan awesome vaan akligheid wees. Julle naaiers moet die rappie geniet…
Saterdag
Kwaste v Spoedkatte (14:00)
Kortbroek: Ai die Kwaste. Sukkel sukkel so bietjie. Spoedkatte met so 8
Province v Lions (14:00)
Kortbroek: Province met so 3.
Bokke v All Blacks (17:00)
Kortbroek: Gaan close wees, maar hierdie All Blacks is nie naastenby so useless soos Mofstralia nie. All Blacks met 4.
Pumas v Ozzies (Net na midnight so PVR hom)
Kortbroek: Gooi rooi die Pumas! Klap daai Ozzies met so 5 punte.
Raait, ek's klaar about vier biere voor jou op die heilige Vrydag en as jy een van daai dom dose is wat saam met jou girl vanaand moet loop Skunk Anansies en Alt-J kyk (waddefok is Alt J anyways) – jammer om van jou kak te hoor!
As jy te kaklui is om te braai die naweek, klap sommer Steers se Mega Ribster burger special:
Watkykjy staan op 3,085,042 post views in totaal sedert 1 November, 2019.