Hoss, pappa se kindertjies. Pappa moet bietjie vir so drie weke weggaan na ‘n derdewêreld land to vir so paar weke… Moenie worry nie ons is seker hulle het interwebs daarso, so Watkykjy gaan loop soos stroop. Hierso is die paadjie wat ons gaan ry met sulke groot RVs. Ons kom middel November weer terug maar julle sal check watse kak ons alles aanjaag. Vertel julle later bietjie meer daarvan. Julle moet soet wees.
Maar nou is dit eers naweek en jy, ou pellie, moet nou eers fokken duik!
Hierdie post is 157 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,052 post views in totaal sedert 1 November, 2019.