Sap Griff
Hierdie ding in Edenvale gespot…as ek iets gaan se gaan dit net lelik wees, so ek hou eerder my bek.
Charl
Goeie Poes ek dog ek koop die hele silverton???
Jacques
Yes Griff,
Die Landy het 'n identiteits kriesis. Bo aan maak hy dit duidelik dat hy nie 'n f-ing jeep is nie maar onderlangs is 'n verlore Isuzu badge?
Groete,
Egbert
Dagse
Het hierdie lekker maseratti gespot by fonteine sirkel
Rudi
I got so much SWAG in Swagstad
Francois
En hier is hy. Die ou ry n Cayman (S, nogal) – dit wys alreeds dat hy n poepol of n wannabee is (as jy n Porsche will koop, veral n S, dan koop jy mos maar n Carrera). Sit daarby die graffiti op die agterent, dan weet almal mos dit moet eerder se "Big Doos"…
Johan
Lekker Corsa bakkie
Dennis
Dagsê Griff
Ek het "Boet" en Mnr. Wiele in Snortoria gewaar.
Groentes
Plank
Griffin
Hierdie knaap met sy Daihatsu (wat 'n ST-badge gedra het) het homself in Pretoria-sentraal bevind. Rooi wiele, tinted vensters, body kit, ST-badge, grill, uitlaatpyp, die lot. Snaaks hoe Daihatsu ook nou Ford Focus' bou.
Groetwense
Plank
Griff
1. Ek het dié Mini naby Menlyn gekiek.
2. Die man met die sticker berei duidelik voor vir sy toekomstige familie!
Checkers
Plank
Check hierdie stelletjie binne poes pienk rims. Vanoggend op William Nicol gespot.
Chris
Fokkit ek het Raboebie se kar opgespoor!
Jacques
Watkykjy staan op 3,049,085 post views in totaal sedert 1 November, 2019.