Check heridie bra se cammo
Stephan
Griffin, hierdie gespot in New Orleans, hulle sit regtig die fun in funeral. Ook 'n die-hard Elvis fan en 'n T-shirt wat alles se
Marius
Yes Griff,
Wonder of hul ander kar se registrasie Honeypot is?
Jetpark special!
Egbert
Checkit
Edwin
Dit is nou wat ek 'n netjiese Buggie noem – in Durban gespot
Mike
Hi Griff,
Hierdie enetjie buite Barberton gespot… verniet is steeds ‘n sware prys om te betaal…
Die Root
Hi Griff en zeffers..hierdie enetjie gespot by n Fruit and Veg.Groete uit n sopnat en koue Skaapstad.
Rammstein
WTF? Of is ek die enigste een wat wonder oor daai naam?
Phillip
Zef lykswa in die Vrystaat
Eugene
Ek het n pic van n plek in mellvile wat befok burger verkoop.
Henk
Braatips vir Braaidag deur Radio Raps:
Watkykjy staan op 3,092,682 post views in totaal sedert 1 November, 2019.