Hi Griffin,
Het die kleurvolle bra gevang in Benoni…
Groete
Chantelle
Yes Grif! Hoe lyk hulle?
Ek het die Merc gespot buite Tempos in Kayasands, Tempo’s was die Wild Waters van die WEST gewees back in the day, maar toe was daar nie Vernon Koekemoere gewees net, net fokken common etters!
So Saterdag het ek ge DeeJay vir Suzuki Boksburg, hulle het n FUN Day vir kliente gehad wat in die laaste jaar voertuie by hul gekoop het. As jy my vra, het die wat gegaan het net gegaan want daar was free shit en free chips, Popcorn en pink spookasem gewees! Soos die een marabse tannie, liewe kont, sy eet haar popcorn halfpad klaar, eter somer sout & asyn en BBQ chips gemeng in die kotz bruin sakkie en gaan haal n spookasempie, sodra sy die combo het dan bere sy hom by haar shoprite sakkie, natuurlik is dit tyd vir round 2, selfde procedure oor en oor heeldag! Ek het haar Suzuki Jimny gespot, kyk nou net die oulike dinge op haar karretjie. Ek dink syt te veel 50 shades of Naai gelees want duidelik is naai en dominatrix haar shit!
Hi Griffin
Ek het hierdie perd sien ry op die R24 net voor Gillooly's interchange. Weet nie of hy sy besteming bereik het nie. Kwaliteid is nie die beste nie, ek moes improvise sonder om self 'n ongeluk te maak.
Francois
Pasop vir dié spinnekop wat veral onder lapas met grasdakke nesmaak.
Die byt het menigte groot mans al platgetrek. Eerste tekens van vergiftiging is duiseligheid, gepaardgaande met spraakgebrek en later naarheid met erge hoofpyne…wees gewaarsku!
Prof. Bokdrol
Dis tuindienste met n verskil, domestic included!
Colette
Op hierdie afgekom, so paar tips aan die spierbeertjies wat wil weet hoe om hulleself in die gym te gedra
Shaun
Foto geneem in Oos Kaap maar Limpopo plaat. Check die spelling van "onderhoud". Geen wonder want hulle het mos nie boeke. Skryf julle storie manne.
Enjin
Upington represent al weer, nogal twee krimpies.
Groete
C
Bru!! Dis so tegnies!
Cornel
CSI is piele!
Ryno
Hierdie een in Rosebank van alle plekke.
Henco
Lekker zef Crocs vir potte.
De Vos
Watkykjy staan op 3,047,936 post views in totaal sedert 1 November, 2019.