Dis mos hoe n splinter nuwe astra van Benoni moet lyk… Custom pienk geverfde spieeltjies… lekker man
Skadu_Apie
Hallo Griff
Het hierdie waargeneem in Fauresmith, ek is nie seker of dit dalk hul dienaar van die gereg mag wees nie
Groete
Barry
Hi Grif en Kie.Daars n Zeffer op elke hoek selfs op die platteland.My baie kreatiewe vriend het sy deel gedoen om in plaas van E -waste te stort dit liewer te herbenut.Die uitvindsel het hy by sy Auto Elektriese workshop op Caledon opgesit en hy noem dit die Telefoonnoki!
Rammstein Roux
Het hierdie lekker BM gespot gister oppad terug van Snorcity af.
Christof
Awe Griff,
Hier in Harties maak ons nie potholes reg nie, ons plant bome in dit!! En die SWEETNA… Wel, die spelling het dalk verander maar dit proe nogsteeds so kak soos altyd!!
Groete
Lollas
Die wesrand sport darem ook 'n paar common werfetters…
Neil
Hi Griffin
Het hierdie Green Fever in Bloem gespot
Groete
Ian
Griffin
Hierdie is party tyd laat middag in Sodwana. Neef haal paar taktiese skoppe op my uit. Na paar doppe voel mense mos niks!!
LMGA!!!
JC
Dag Griff,
Hiermee 'n lentekeur van die afgelope naweek in en om Pitooria en JouAnusBurg:
1) EFF, oftewel Ek's Fokken Faktap – ja raait, daai 15 jaar oue Nissan is like heavy economically free en alles;
2) Liewe Kaap,
Fok jou vierkantig.
Met beste wense,
Gauteng.
3) KAR-ma (geddit?) is 'n bliksem. Let eerstens op dat daai foudie geneem is by die BRT werke in Paul Krugerstraat – waar die "R" in BRT staan vir "rapid." Ja, fokken rapid inderdaad – so rapidly soos wat al die fokkers daarbinne gevlug het binne sowat 9.57 sekondes nadat die kak die fan getref het – Usain Bolt se moer, ek sê. Tweedens skiem ek hulle kan maar daai slogan van "Your safety our priority" daar agterop so 'n bietjie toeverf vir eers…
Watkykjy staan op 3,048,768 post views in totaal sedert 1 November, 2019.