Smaak my daar is effens interest in hierdie Radio Raps ding, so hier is vir julle nog een:
Radio Raps – Alkohol
Radio Raps – Alkohol_01
Vir baie van julle is dit langnaweek, so maak of jy mal is en braai fokken alles! Behalwe natuurlik die ouens in die Kaap – geniet julle sneeu en wind. Mind you, die wind waai in Gauteng ook so effens en dis over cast, maar at least waai dit nie soutwater, seëvoëls en hipsters in ons gesigte in nie…
Hierdie post is 132 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,079,724 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
So wie is die twee tannies…vir navorsing…
Shit, ek will graag entangled raak in daai koeksuster…
Bumper to Bumper!
lekka virrie kak weer inni Kaap
‘N rooi kop wat nie naai nie se hare is gedaai!
Radio Raps is die next big thing – snaakser selfs as ANN7, volgens my kollega Dr. Onk. Hey so terloops, ek het hom aan WKJ bekend gestel, hy sal seker so eenkeer per week of wat ook wil iets sê as hy mag (mens kan nie te veel van hom stomach nie) maar hy mag dalk aan die odd debat wil deelneem. Laat ons duik!
Debat? Debat?? Debat se moer, Bokdrol – debat is waar mens desweet van depoephol afwas, man. Ek wil fokkol debat hê, ek soek tiete, drank en Mozart, in daardie volgorde. Ek sien hierdie nuwe WKJ plek het darem reeds vir die eerste een gesorg – befok!
Onk, jy moet jou fokken gedra hierso – dis 'n fatsoenlike plek met ordentlike mense. Maar jou familie was nog maar altyd so 'n bietjie "verkeerde kant van die treinspoor" – nie dat daar in Brakpan actually 'n regte kant is nie. Ook nie die skerpste lot nie – ky bv. na jou pa en twee broers se firma: "Onk, Onk en Onk; Inc." Wat vir 'n fok vir 'n naam is dit vir 'n regspraktyk? Klink meer soos 'n trop jagse varke in paarseisoen as porkyrears wat weet wat hulle doen. Fokweet.
Bokrol, jy moet dalk aanlog met 'n ander email adres as jy wil post as Dr. Onk. jissis tog, soek jy aandag?
Genuine? Jy fokken sweer? Wel, wel, wel – mens leer elke dag iets nuuts…
Ja nee mens kan sien Brakpan slaan sleg deur kan jul mense nie aan iets oorspronklik dink nie of is jul ik te laag daarvoor