Onthou om sonroompies op al die geheimde plekkies te begin smeer, want dit raak nou heerlike lente. Die average temperatuur vir swembadwater in Gauteng staan tans op 12.5 grade celcius. Dis ongeveer 5 grade meer as sowat twee weke gelede. As ons berekening reg is, sal swembadwater se temperatuur styg tot en met 25 grade binne die volgende vyf weke. Jy sal dus vanaf 10 Oktober kan swem sonder enige wakkas. Ons het scientists en fokken what-what gaan raadpleeg en ons lieg nie. Check maar self as die tyd jou inhaal op 10 Oktober.
Moet net nie kaalgat op kougom gaan sit nie…
Hierdie post is 1,410 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,102,318 post views in totaal sedert 1 November, 2019.