Ons het gister so bietjie ge-graft aan die Donderdagvideo sodat ons hom vroeg vanoggend kon uitmpomp.
In vandag se episode kyk ons na die Loerie awards en Kaapstad en Pretoria se "creative scene" en daar is nie eers een cocaine grappie gemaak nie… Dis maak ook toevallig deel uit van 'n speech more oor Watkykjy by 'n creative conference by die Staatsteater.
Hierdie post is 108 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,300 post views in totaal sedert 1 November, 2019.