Heerlike appels
Bullit
Hi Griffin, gespot in Rustenburg.
Anne
Hi Griff
Dit gekry buite N1 Hospitaal in Goodwood
Wonder hoeveel bakstene al deur die windscreen gepos is…?
Goeie werk
Craig
Sap Grif?
Kyk hoe poes duur het Audi se pre-owned karre geword.
Jirre, R 85 miljoen vir ‘n A8!!!!
Charl
Yes Grif, ek het hierdie bra met sy Datsun "V8" in Danville gespot. Dink hy gebruik hom by die jaarlikse Danville Monster Trucks byeenkoms!
Vrede,
Frank the tank
Griff
Ons het 'n paar jaar gelede deur Europa en die Midde-Ooste getoer en het hierdie foto's geneem:
-Die familieslagter was in Skotland geneem.
-Mamashit is 'n klein dorpie in Israel.
-Die een met die tos naam is 'n dorpie in België. Hulle het onlangs die naam verander.. wonder hoekom?
Groentes
Plank
Ons kry mos nie eintlik sneeu hier in Pretoria nie, so dís wat ons doen wanneer dit lekker hael.
Vrede
Plank
Buite Randburg Virgin Active.
KLG
Hoe fok jy 'n volla op!?
Uys
Japan World Cup 3. Sekerlik een van die fokken zefste games op aarde:
Watkykjy staan op 3,057,593 post views in totaal sedert 1 November, 2019.