Die Zeffers het hierdie week bymekaargekom by Menlyn in Snortoria. Die Chev Lumina is kommin verby. Madam het vir haar Scirocco nuwe stewels aangeskaf en Varkie het duidelik in die modder gespeel.
Plank
Yes ou Grif, het hierdie enetjie gesien in Windhoek 'n paar weke gelede, hele body is ge-chrome nogal, moes hom net afneem!
Groete,
Lionel
Yes Griff
Ek het hierdie sportmotor met sy 2L Sport Package engine by 'n motorwerktuigkundige se werkswinkel gesien
Plank
Dag Griff,
Sondag 11 Augustus 2013 op pad graft toe, en toe spot ek hierdie weird verskynsel: 'n moerse lot UFO's (Uiters Fokkenstowwerige Objekte) wat aankom in Pitooria vanuit iewers noord.
En dit het die naweek in Pitooria gereën, so fokweet waar hierdie stofstorm plaasgevind het.
Dink jy dis dalk die begin van die zombie apocalypse of iets?
Groete,
Prof. Bokdrol.
Naweek by Oppikoppi gespot.
Louis
Hi Griff
Ek het hierdie wille hilux (of is dit n low rider) met Twin free-flow exhaust system gesien! Getinte fokken vensters , dropped suspension , chrome mags en fokken whitewall tyres , the worx… Raak geloop in Lynwoodweg!!!
Cheers!!
Paul
Vrede
Hierdie Hummer H3 Slapkar het buite my werk gestaan. Een of ander bachelorette party gewees…
Tjorts
Plank
Dag Griffin
Ek het hierdie hout Jeep in Blomfontein gesien op iemand se inrit staan.
Groentes
Plank
Watkykjy staan op 3,084,458 post views in totaal sedert 1 November, 2019.