Raait ons is besig om 'n paar lekker GEES entries te kry vir ons Epic Roadtrip kompetisie saam met BACARDI Oakheart. Check hieronder vir 'n selection van 'n paar kief enes.
Ons weet jy sit nou daar en skiem ten-to-one: "Se moer, ek kan beter doen as dit!" terwyl jy dink aan daai mal Oppikoppi Bewilderbeast foto's van jou of dalk daai keer toe jy en die boys Margate omgekeer het en by die Milky Lane uitgegooi is.
Well, die goeie nuus is dat jy steeds kan wen. Lig net jou gat, spoor daai foto op en stuur hom vir ons. Dan wen jy dalk nog 'n roadtrip om nog maller foto's te vat.
Hoe om in te skryf:
Moer maklik. Stuur vir ons 'n epic foto van 'n vorige roadtrip saam met ‘n kort beskrywing waarop jy was na griffin@watkykjy.co.za, verkieslik ene van jou en jou pelle saam. Belangrik dat dit gees wys, so nie net 'n selfie van jou met 'n tas voor jou Tazz nie oppad V-Town toe nie. Blerrie nool.
Die prys:
R8 500 towards jou epic roadtrip, danksy BACARDI Oakheart
Plus R1 200 se epic tunes vir die trip op CD = Goeie fokken tye
Reëls
Moenie vir jou blerrie simpel hou nie man. Dis mos hier man!
BACARDI Oakheart is 'n moerse lekker spiced rum wat oop loop saam met Coke. Hulle roep hom "Oak & Coke" en hy's smoky, smooth en soet met so vanilla klankie. Try hom, jy sal nie spyt wees nie.
www.facebook.com/bacardi
www.twitter.com/thebacardibat
Watkykjy staan op 3,090,360 post views in totaal sedert 1 November, 2019.