Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Moenie vergeet van ons party nie. Ons fokof sommer nou dadelik. Dis maklik om daar uit te kom: R21 en klap jy die R25 in Bronkies se rigthing. Fok aan vir 8km en jy sal die Sign "Woodcrock / WKJ" sien. Draai af en volg die Melkery signs. Tickets is R120 vir die hele naweek of R80 vir Saterdag en die bietjie van Sondag. Bring 'n tent en zak. Daar is lekker kos en drank wat nice mix saam met die 16 bands wat jol.

So van lekker tiete musiek gepraat, hier is 'n goose met kaklekker tiete talent wat so bietjie haar tiete adverteer Highway To Hell van AC/DC cover.

Fokken lekker huh? OK, wag tot daai boner sak, dan gryp jy jou goed en fokof, want dis naweek, my blaar!duik-lekker-styf-in-die-lyf

Hierdie post is 1,138 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,145,881 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!