Dis 'n fokken lekker besig naweek in Snor City. Vanaand jol die Black Cat Bones by Cafe Barcelona, more kan jy na die Oppikoppi after party toe gaan by die Botaniese tuine en Billy Talent gaan check (ons sal die bra vir julle interview) en Sondag is dit weer tyd vir Park Acoustics.
Gaan sommer na al die fokken gigs toe, want dis wat ons gaan doen.
Hierdie post is 1,490 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,335 post views in totaal sedert 1 November, 2019.