Ons klap hom vroeg vandag, want Chopper is town en daar word fles gevat. Vasbyt, dis nou min dae en dan word Oppikoppi hard geslaan. Kry jou tickets en ruk jouself reg.
Deftones is die main attraction. Kom ons kyk bietjie na 'n stukkie beeldradio:
Hierdie post is 1,122 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,868 post views in totaal sedert 1 November, 2019.