Hulle was eintlik nooit fokken weg nie, jou tarragopsie. Ons fantesticular, faktap, zef vriende met die snorre, die kort-kortbroeke en die disproportionate awkward boners vir omtrent enige iets met 'n hartklop het nou hulle eie YouTube channel en dit maak ons swart hartjies poesbly.
Ons gaan binnekort weer met hulle opcatch, maar vir nou moet jy eers jou muis oor hulle YouTube channel smeer en subscribe.
Hier is hulle eerste drie episodes waar hulle praat oor Nicki Minaj se tiete, jou advies gee oor hoe om Natalie Portman vol piele te pak en die kakgeit what is Derick Watts and The Sunday Bullshit:
(laat lees as jy weet van enige worthy Suid-Afrikaanse YouTube channels wat 'n plekkie in die son hier op Watkykjy verdien)
Watkykjy staan op 3,091,374 post views in totaal sedert 1 November, 2019.