Hierdie is eintlik net 'n vinnige update om julle te tune om vanaand The Flying Dutchment te kom kyk vanaand in Eldoraigne. Koop sommer tickets by die deur. Dis wat ons gaan doen.
O ja, en ons het so vinnig 'n Donderdagvideo uitgekak. Check hom hieronder. Volgende week gaan ons weer full blown retard met hulle. Oppikoppi en volgende week se moerse Watkykjy party het ons so bietjie besig gehou. Ons het nou al so 14 bands of wat confirm. Details regs op die site. Click net op daai vieslike krokodil…
En dan het ons hierdie enetjie ook vir julle. 'n Metrieke fok-ton skaam. Daar is nie genoeg grawe in Mzanzi om hierdie chicks onder die skaam uit te grawe nie. New Age se nuwe nuus channel. Kak, kakker, SABC, kakste:
Watkykjy staan op 3,090,360 post views in totaal sedert 1 November, 2019.