Naai jou stukkie op 'n vlug
Jy sal Amerika toe moet gaan vir hierdie enetjie, maar nou kan jy jou squeeze beetkry sonder om jou zaber in die aerie se klein kakhuis se deur vas te slaan. Actually kan jy doen net wat jy wil: suip, saag, wheelie, vinger, holnaai – whatever jy gewoonlik op die kombuistafel doen, want Flamingo Air sort jou uit. Vir net onder R4500 (tien teen een meer, want allerhande taxes moet bykom) kry jy 'n uurlange vlug om jou cherrie vol piele te pak. Die ouens gooi sommer tjoklits en champagne ook verniet in. O ja, en dit word afgerond met 'n baie discreet pilot, blykbaar. Al hierdie kak gebeur natuurlik in 'n private vliegtuig met gordyne. As jy wil kan jy seker jou piel aan die gordyn ook afvee as dit by die oomblik van ingewing kom.
Om seker te maak die pilot loer jou nie af nie, stel ek voor dat julle een tjoklit vat om oor julle bakkies te smeer en die ander een so agter by jou crack uit en dan op te staan soos meerkatte. As die aerie ewe skielik altitude verloor, weet jy Kaptein Krompielpilot het vir julle deur die gordyntjie probeer koekeloer en iets gesien wat sy brein nie wil translate nie. – Flamingo Air
Man eet fokol, maar praat snaaks genoeg baie kak
'n Bra van Sri Lanks, Kirby de Lanerolle, reken hy is 'n "Breatharian" wat in die laaste vyf jaar fokol getand het, maar tune in dieselfde asem (verskoon die pun) dat hy in die laaste 10 maande slegs sewe meals gevreet het. Breatharians is blykbaar mense wat lewe op lig wat jy inasem (lig, nie lug nie), wind en vibrations van die jirre af. Fokol kos en fokol water. Nutrients se poes, my bra.
Die etterblaps reken gewone kos maak hom siek en dat calories van photons afkom. Blykbaar kan enige iets jou voed wanneer jou "energy centres" oop is. Ja, my ou, as jou mond jou energy centre is sal enige iets jou voed. Vra maar vir porn actresses. Hulle lewe al jare lank net op 'n diet van piele en manbotter en fokol anders.
Die moderne Breatharian movement het blykbaar al terug in die 70s begin en daar is twee tipes Breatharianism: Pranic, wat jou energie gee van lig rondom jou en spiritual vibrations. Volgens ons is daar net een tipe: Die poes Breatharian.
Maar hey, wie is ons om te stry? Daar is kakbaie lig in Afrika en ons het nie hulp nodig nie. Kyk hoe goed gaan dit met daai Ethiopians. World hunger sort homself uit solank daar sonlig en bybels is.
Fok, ek raak nou honger. Ek gaan gou in 'n Jiffy bag poep en lunch snuif. Ek hoop dis Marmite en kaas flavour… – Huffington Post
Fokken kak mens
'n Ma en haar dogtertjie was saam uit by 'n waterpark in Oklahoma vir so bietjie pret – amper soos daai plek waar marabse elke jaar saam met Vernon Koekemoer uithang by H2O en E vreet en baie water drink, maar net met meer klas. In fact die plek in Oklahoma klink meer soos Koppisol net buitekant Vereeniging. Soos ons sê, dik heavy klas. Alles was cool tot die woelwaters die spoelie moes gaan besoek het. Dit was een van daai toilets waarvan die vloer 'n sementblad is met 'n gat waarin jou bruin bere na benede donder in 'n septic pit, of in hulle geval op twee-en-vyftigjarie Kenneth Webster Enslow se gesig. Hierdie kakkert het onder in die pit van die damestoilet weggekruip om poes te kyk. Nou vra ek jou met kak en trane in my oë, hoe fokken desperate moet jy wees dat jy kniediep in 'n kak in die donker staan en wegkruip om dalkies die buitlyne wat die natuurlike lig rondom 'n gwap cast te kokkenodge? Fokkit, man. Nie so nie, maats. Nie so nie.
Die vrou reken hulle het die vabond gewaar vanwaar hy onder in die pit vir hulle gestaan en loer het, fokken covered in kak. Met die polisie se aankoms was die man se verweer gewees dat sy goose, 'n ene "Angel", hom met 'n wheelspanner lights out gebliksem het en hom in die kakhuis gegooi het. Die polisie het dit natuurlik dadelik afgemaak as 'n fokken kakstorie.
Die bra het ook ander uitstaande arrestasies vir geldverduistering, onwettige storting (hopelik net trash) en bestuur met 'n vervalde lisensie (heel moontlik dronk ook as ek so na die naai kyk).
Hierdie laaste stunt van hom was heel moontlik die kersie op die kak… – KJRH
Watkykjy staan op 3,048,180 post views in totaal sedert 1 November, 2019.