Fokken Green Peppers word fokken duur.
Shaun
Môresê Griffin
Hierdie joos was te lui om die matras af te blaas en later weer op te blaas. Gekiek in P-town.
Plank
Oupa is mos SPULS..
Marius
Chuck norris met 'n byl pappa!
Plank
Wed julle het nie geweet nie… die BAT-MOBILE is 'n 1300 Escort wat op die Cape Flats rond jaag.
Wilhelm
Hi Griff
Ek het die eerste vaartuig by Menlyn in Pretoria gesien. Dis die enjinkap van een van net 'n honderd Alfa-Romeo GTV6's. Die poephol besluit toe om mags op te sit, 4 uitlaatpype te mount, die kar se hol op die vloer te laat sleep en die enjin te supercharge. Die kleur herinner my aan dinge wat ons eerder nie gaan bespreek nie.
Die tweede enetjie het ek in Silverton gespot. Hy is al 'n bekende gesig en het selfs 'n sound system op sy scooter waaruit Kurt Darren en Ray Dylan en Steve gereeld op full blast uitgebasuin word.
Plank
So ietsie vir zefspotters. BMW 118 gespot by Irene Village Mall.
Andrew
Hi Griff
Die tag afgeneem by Mediatech laas week.
Groete
SuperCoeni
Dagsê Griff
Ek het hierdie Vaaljapie Trekkertjie (met mags, airstream windshield, vinyls, leersitplek en 'n grill) in 'n AutoMart-boek te koop gesien. Het myself daarvoor geruk.
Plank
Yes Griff
"Suite 63" gecheck in Lynnwood in Pritoorieja. Die ou kan of nie "sweet" spel nie, of sy kar is sy blyplek. Either way, geld koop nie breins nie.
Cheers
Jannas
Dagsê
Hierdie poephol het sy Ferrari vol stickers geplak, mags opgesit en 'n bumper kit bygevoeg. Dis wat gebeur as pappa te veel geld het. Ek het dieselfde dag nog 'n Ferrari met vlam-vinyls op gesien.
Groetnis
Plank
Hi Griffin,
Het hierdie kak in Mountain view Snortoria gewaar. Dis fokken af & ek wil nooit weer terug soontoe nie!!!
Ernst
Dagsê
Ek het hierdie kalant raakgeloop in Port Alfred.
Plank
Hierdie ou gesien in Strubens Vallei
Classic
Groete
Don
Kakpapier word by my koshuis se vergaderings uitgedeel omdat dit gesteel word.
Gerrit
Uno moet ek die ding steel?
Gerrit
Watkykjy staan op 3,073,828 post views in totaal sedert 1 November, 2019.