Bling to the extreme.
Peanut
Griff
Die is nie nou 'n Zef Kar nie maar fokkit die Zeffer kan glad nie spel nie.
Van WilleWortel van Petoorsville
Gespot in Sabie. M3 bakkie.
Adriaan
Nog n zef Corsa in Centurion. Check die middel van die Chev sign.
Jan
Hiers 'n ene vir zefspotters straight from Primrose .
Eben
Nog 'n lekker Durban bus.
JP
Lyk of die arme bra alles wat SA bied al ervaar het.
Egbert
Dag Griff,
Daar is kakgevaarlike vlieënde goed in Middelburg, Mamparalanga. Mossies en duiwe en sulke stuff is mak…as mens hierna kyk lyk dit of volstruise kan vlieg.
Groete,
Prof. Bokdrol.
In Banbury,UK gespot
Al te fraai
Andre
Kyk hoe vuil is die Renault!
Groete
Leon
Hi Griff
Ek werk in Malaysia en hier ry elke tweede poepol n Proton want die kak word mos hier vervaardig en die government subsidize hulle ook nog!
Maar hulle is nie vinnig genoeg as standard nie so dan word die body maar ge-kit sodat hulle vinnig lyk!
Die bad boy hier onder is so kak vinnig dat daar spring retainer clips is om die bumper aan die fender vas te hou. Ek weet nie wat die funksie is. Dalk kan iemand van V-Town ons meer inligting gee oor die “optional extra”.
Johann
Middag Griff,
Iets vir Maandag, in Mafikeng gesien
Jacques
Check hierdie zef meister in Kathu gespot.
Henmos
Yes Griff
Hier is so twee kiekies uit donker Nigeria!
Shot
Shaun
Hi Griff
Jammer vir die kwaliteit van die foto.
Op 'n Porsche Boxer gesien by die Waterfront.
Spreek vanself sou ek sê.
Wilhelm
Ek het hierdie een in Denemarke gesien en gedink aan julle 🙂
Thean
Watkykjy staan op 3,048,166 post views in totaal sedert 1 November, 2019.