Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Kinders, ons kan amper verdaag maar ons het twee belangrike aankondigings voor die klok lui:

1) Die ouens wat self by die Afrikaanse Stand-up comedy optree het besluit dat die wenner van die double kaartjies Elize Bosch sal wees. Baie geluk, ons mail jou met die details.

2) Ook belangrik – die groep wat die meeste views op YouTube gekry het sedert ons die Oppikoppi ticket finaliste aangewys het, is "Super Best Friends".

Super Best Friends
4167 – 180 =  3987 views (wenner)

Die ouens wat dit nie gemaak het nie:

Zet
5693 – 2413 = 3280 views

Greenside Crew

4352 – 2446 = 1906

Kpax Crew
1332 – 33 = 1299

Baie geluk, ons sal julle mail al die details en what-what, maar nou is dit eers naweek, en ons moet fokken duik!
lus-vir-vis

Hierdie post is 327 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,145,808 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!