Soms gaan dit fokken mal hier by Watkykjy HQ. Vir een of ander rede is Donderdae en Vrydae die faktap dae. O ja, en Maandae. Fokweet. Daar was amper nie tyd vir 'n Bizarre Bedonderde Donderdae video gewees. Hy't dit so halfpad gemaak en was amper oppad asblik toe maar die besluit het gekom om hom te outsource. Die results? Heel fokken lekker.
Hierso, ontmoet die digter…
En hier is sommer 'n bonusvideo ook. Local is mos lekker…
Hierdie post is 172 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,018 post views in totaal sedert 1 November, 2019.