Anne Hirsch se #FOBLO Bulletin

In Fokken Main Videos deur griffin

Daar is nie 'n fokken kans dat 'n Bedonderde Donderdagvideo vandag die lig sal sien nie. Te veel hooi op die vurk en kak op die matte. Geniet maar in plaas daarvan die nuutste #FOBLO Bulletin deur Anne Hirch en Oliver Hermanus. Sy skree 'poes' en alles. Jy sal dit like.

Afhangende van hoe dinge loop sal ons die Donderdagvideo maybe (fokken groot maybe) more gooi, maar dis meer likely dat dit eers volgende week sal gebeur. Jammer vir enige ongerief. Smeer 'n salfie waar dit so krap.

Hierdie post is 141 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,594,728 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAnne Hirsch se #FOBLO Bulletin