Terwyl Kings of Chaos die Gauteng rockers entertain, gaan rock jocks Chopper Charlie en Iron Leyden die beste rock en roll paartie suid van die magtige Vaalrivier gooi. Poesver suid, in Langstraat Kaapstad om presies te wees. Pull in vir classic rock tracks van die begin van distortion tot nou toe. O ja, ons celebrate ook sommer die befokte nuwe Sabbath album "13" wat dié week gedrop het. Once.
Hierdie post is 110 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,898 post views in totaal sedert 1 November, 2019.