Pinocchio – Episode 1

In Fokken Main Videos deur griffin

Ongelukkig was daar alweer nie vandag fokken tyd om 'n Bizarre Bedonderde Donderdagvideo uit te kak nie, so die een waarmee ons tans besig is moet maar oorstaan DV volgende week toe, gemeente.

Ons het darem 'n troosprysie in die vorm van so bietjie 80s nostalgie en het vir julle die eerste Afrikaanse episode van Pinocchio afgestof. Jy maak mos al lankal ogies vir daai single MILF met die lekker kanne, die los waardes en die driejarige laitie. Sit die laitie neer hier voor Wakykjy om Pinocchio te kokkenodge en gaan zaber na hartelus. Vat een vir die team.

Jy't drie-en-twintig minute en twaalf sekondes, maar jy weet jy't net twee nodig…

Hierdie post is 151 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,592,407 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPinocchio – Episode 1