Robert Rodriguez het befokte movies soos Sin City, Grindhouse, Once Upon a Time in Mexico en Machete gemaak. As jy 'n fan van sy werk is, het ons vir jou fokken goeie nuus: 'n nuwe een kom in September uit – Machete Kills. Daai scary fokker wat in Machete was, Danny Trejo, is weer te sien in hierdie movie.
Dis 'n action/comedy/thriller film en die storielyn is fokken basic: Die U.S. government recruit vir Machete om een of ander kont van 'n arms dealer wat 'n weapon of mass destruction in space in wil stuur op te fok. Needless to say fok Machete almal op wat skeef vir hom kyk in Mexico in sy soek na die arms dealer. Natuurlik met 'n machete. 'Plein en simpel. Aksie. Mense word opgefok. Die cast is ook nogal 'n surprize met 'n hele paar groot fokken name:
Michelle Rodriguez
Mel Gibson
Charlie Sheen
Jessica Alba
Sofía Vergara
Vanessa Hudgens
Danny Trejo
Antonio Banderas
Cuba Gooding Jr.
Lady Gaga
Hier is 'n lekker trailer van die movie, maar gaan lees bietjie gerus op oor die main actor, Danny Trejo se lewe. Dis nogals fokken interesting. Veral omdat die bra al 'n ballie van 69 is en heel laat eers sy lewe begin uitsort het.
Watkykjy staan op 3,102,322 post views in totaal sedert 1 November, 2019.