Mag jy nooit so kak tjommie soos hierdie blaar ondervind nie. 'n Man kan darem vieslik ge-liberty word!
Hi.
Ekt die twee oukies Gespot in Meyersdal by die Action Cricket Arena
Meer GERT as dit kry jy nie.
Bernice
By Nuweland gesien na die Kings game!
Wilhelm
Gespot naby Makro in Germiston.
Hoekom het ek nie daaraan gedink nie? 'n Plastiese bobbejaan om die goed agter op die bakkie op te pas.
Tony
Lekka lyfies!!
Andre
Ek het hierdie perd in Centurion raak geloop.
Groete
Eggie
Dit sien mens net in Boksburg
Mari
Hierdie outjie gespot by Clearwater Mall.
A
Afrika is nie 'n plek vir sissies nie!
Llewellyn
die ou dink seke hy is kurt darren
jaco
Hi Griffin,
Ek het hierdie bakkie in Kuruman gesien.
Nou weet ek ook hoekom die manne daar so sterk is…
Renier
Check die G-Zost pyppie hier in Kairo.
Charles
Het hierdie gevang by Menlyn. Racing stripes en flamme op n Micra!
John
Pulling a lowbed trailer with another 4×4 on the back, never thought I will see a Nissan 1400 that requires a drop-plate to tow something!!! 3.8 motor with turbo autobox and hilux transfer case on hilux diffs, and no chassis but the original Nissan shell that’s just re-inforced.
Malan
Watkykjy staan op 3,057,605 post views in totaal sedert 1 November, 2019.