Lekker pappa! Fokken ninja!
Jan

Hi Julle,
Het hierdie een gesien in Benoni.
L

Hi Griff
Het hierdie monter in mooinooi gesien
My kop af gelag…!!!
Martin

Die pic op Melmoth geneem. Terwyl die drywer moes wag dat hulle sy "voertuig" vol diesel maak het hy doodluiters by Steers ingestap en vir hom 'n burger en Coke bestel. (Take away) natuurlik.
Mike.

Die woord “BREAD-WINNER” kan groot misverstand meebring wat jou blykbaar in die hof kan laat beland
Mike.

Ouens – check hierrie Rust-afarian wagon – gespot by Vangate Mall in Kuip Town.
Groete,
Ou-man's-Twaksak

More Griff
Woorde ontgaan my. Mens kan sekerlik nie sulke posters onder Zefspotters ingooi nie? Dalk maak n nuwe kategorie oopmaak vir poesdomfokkers spotters of hoe?
Groete
David

Awe ma se vleis,
Check die vokin zeff eter uit!
1. By n KFC in Triomf aka SophiaTown! Die Corsa is eintlik so metallic blou, die eter het toe nou maar geparkeer en die kar laat idel en n order vir hom en sy bra's n chicken en papa! Die corsa is maar met swart tape toe geplak maar net diE side mirrors so geloS! Die perde was nog in die kar so ek moes ma skelm kiekies neem!


2. So verder verkoop die ou met sy nissan almera wat VW wieldoppe op het sy gold watch! Hyt al seker 5 keer die watch aan my try smous!

Hosh pappadosh!
ZeffLou
Jammer dat dit so blur, maar dis 2 Zef to Delete…
Frederick

Gespot in Witbank… Fok kitchens!!!!
Barend

Gespot by my werkplek. Trek net draad as dit 'n noodgeval is…
Groete,
Bandit

Hey Griff
Ek vat my vrou en kind toe Paris toe laas naweek en spot die beauty by daai moerse selfoon toring wat die pandas het. Ek is seker die zeffies Se toer was piele.
Groete
Beesbal

Ek het die undercover agent by Menlyn gecheck.
Stef

In hierdie week se Rapport gesien
Sam

Watkykjy staan op 3,177,962 post views in totaal sedert 1 November, 2019.













