Voor jy waai, check net gou-gou hierdie lekker music video, Don't You Know van hierdie local blare. Wolftown is 'n nuwe 3 piece rock band band van Kaapstad af. Hulle vocalist is 'n chick met een van daai lekker husky rasper stemme. Druk pause hierso by 3:07 rond vir so vyf pare lekker tiete (jy's welkom). As jy weer check, dwaal jou hand hier voor in jou sweetpakbroek rond…
Connect met Wolftown op Facebook of Twatters
Klaar gekyk? Ok, jy kan duik! Bly net uit die modder uit. Los dit vir die mense wat uitmaak van – daar word van vandag af tot Dinsdag so bietjie in Tanzania en Moz ge-4×4. Stories sal hopelik volg. Cheers, fokkers!
Hierdie post is 655 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,080 post views in totaal sedert 1 November, 2019.