Die Antwoord het opge-team met Gary Baseman, artist in Los Angeles en ‘n nuwe video release. Hierdie is nie ‘n Die Antwoord video nie, maar eerder ‘n soundtrack (Never Le Nkemise 1) tot Baseman se art of konsep. “The Buckingham Warrior” is basically ‘n animated storie wat deur Baseman se pa, Ben Baseman geinspireer is. Die ou toppie is ‘n holocaust survivor wat vir amper vier jaar in Ukraine se birch tree woude teen die fokken Nazi’s baklei het. As jy nie uitmaak van World War II vibes nie, kyk gerus Band Of Brothers. Dis al oud, maar ek het dit verlede week vir die eerste keer gekyk. Gods, dis goed. Veral daai deel waar hulle daai een ou so skiet.
Hierdie quote som nie net Baseman se werk op nie, maar min of meer ook hierdie kort storie in die animation: “He is noted for his playful, devious and cleverly named creatures, which recur throughout his body of work.”
Lekker fokken arty farty vibes, maar die animation is nogals piele.
PS:Die Antwoord fok overseas vir nog ‘n world tour wat in Nederland afskop oor twee weke. Hulle nuwe album Donker Mag kom uit in 2014 – dieselfde tyd as wat Charlto Copley se nuwe movie Chappie release word. Ninja en Yo-Landi is die main konyne in hierdie Sci-Fi comedy wat in ‘n Suid-Afrikaanse township afspeel. Ek sal so week voor die movie live gaan vir julle vertel wat aan die einde gebeur.
Watkykjy staan op 3,089,799 post views in totaal sedert 1 November, 2019.