Bizarre Bedonderde Donderdae – Huismoles

In Bedonderde Donderdae deur griffin

In vandag se aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae is daar moerse huismoles in die Conradie-gesin se woning in Randfontein. Dit lyk of pappa George 'n fokken rowwe dag agter die blad het. At least is dit more naweek vir die res van ons… Thank fuck.

Onthou om hier vir Watkykjy te vote deur "like" te click langs die naai in die ninja suit. More weet ons of daar gewen word hier teen lunch time, maar dinge lyk sover heel piele.

Hierdie post is 219 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,143,656 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Huismoles