Bizarre Bedonderde Donderdae – Die Suiplap

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Meer soos die dronkgat-alkoholis. Jy moes al baie van hierdie ouens teëgekom het in bars, clubs en pubs. Die eensame, armsalige dronk naai wat eenkant in die hoek van die kroeg sit soos 'n skaduwee van 'n aasvoël en wag vir iemand om converation mee te maak. Daai mense wat fokol uitmaak van personal space, my bra. Hulle skiem hulle maak uit van fokken alles – van sport, liefde, geld tot politiek. Jissis, en hulle musieksmaak is altyd 'n bol kak. Hulle dink ook altyd almal om hulle is net so poesdronk soos hulleself. Daai ou met die blou gebarste aartjies op sy rooi neus wat ruik soos Old Spice, tabak, draadtrek en kots.

Maybe is jy daai fokken ou? Nooit, ou. Heavy skaam…

Hierdie post is 167 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,147,000 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Die Suiplap