Hierdie is die heel laaste aflewering oor Phuket, Thailand. Jy kan die eerste vier dele hier lees:
Deel 1
Deel 2
Deel 3
Deel 4
Bangla road in Phuket is waar al die wilde dinge in die aand gebeur. Dis toevallig ook waar jou hotel se shuttle jou elke dag drop as jy uitmission vir shopping. Jy world elke dag voor Rock City gedrop. Die laaste bussie se trippie fokof 21:00, so jy sal so tussen 21:15 en 21:30 daar uitslaan. Meeste van die action gebeur eers hier na 22:00 se kant, so hier is vir jou ‘n cool tip as jy eventually besluit om ‘n ping-pong-poes show te gaan kyk: vat die laaste bussie uit en gaan klap so paar drinks by die naaste bar. Check, al die shows is “verniet”, jy moet net vir jou eerste drink deur jou hol betaal. Dit kan wissel van enige iets tussen R100 en R200. Dis beter om eers vir cheap gekettie te raak voor die tyd.
As jy in Bangla road afloop see se kant toe, klap ‘n regs in by Soi Eric. Dis omtrent reg oorkant Tiger (sulke moerse fibre glass tiere wat op die mure en dak chill – jy kan die nie fokken mis nie). Hier is waar al die lelike en mooi dinge gebeur en waar menigte alleenlopende Afrikaanse dudes al tien teen een vir chicks met zabers drinks gekoop het.
Wees gereed om deur hordes mense (en chicks met piele) lastig geval te word om hulle sex shows te gaan kyk. Kyk met jou ogies, want as jy die flyer in jou hande neem word dit as ‘n go-ahead beskou en hulle sleep jou daar aan jou arm weg die donkerte in. Die “menu” lyk gewoonlik omtrent so iets:
Lekker, huh? “Pussy cut banana”. Knyp daai outjie af! Om-nom-nom!
Jy kan seker maar enige plek in Soi Eric kies om een van die pussy shows te gaan kyk. Hulle bied almal min of meer dieselfde waarde vir geld vir al die poes tricks. Ek en die goose het ge-settle vir ‘n plek wat half links, agter in die hoek weggesteek is. Die aptly named The Secret. Dis een van die nuwer Gogo clubs en van ‘n hoër standaard. Met hoër standaard bedoel ek maar net eintlik die girls is effens mooier en jonger. Make no mistake, die berghekse maak ook deel uit van die show. Jy het by enige respectable Gogo bar ‘n gesoute gwap of twee (sorry vir die aaklige, graphic, intended pun) nodig om die next level tricks te doen. Daai tannies doen maar hulle rondtes by al die pussy circuits in Patong. Dit sit nie sommer enige iemand se broek om goeters in hulle geboortetonnels op te druk nie. Wel, nie vir lank nie. Wat ingaan, kom eventually weer uit…
The Secret pride hulleself daarop dat hulle models al die pad van Bangkok inkry vir hulle dance shows. Dis nou chicks wat tussen die ander shows op stage klim in allerhande skimpy outfits en soortvan ‘n striptease gooi. Met poesharde musiek en baie ligte. In die meantime drink jy fooookken stadig aan daai duur drankie van jou, want dit moet omtrent ‘n uur lank hou. Jy kan langer bly as jy wil, maar op ‘n stadium begin die show repeat. Dis ook nou nie asof die show jou gaan jags maak nie. Miskien net die dans gedeelte. So kwart boner miskien.
Die dansgedeelte van die show hou nooit te lank aan nie. Dis eers tyd vir een van die ouer chicks om ‘n show te gooi en dis nou min of meer hierso waar jy moet ophou lees as jy maklik mondkatjies maak of maklik nagmerries kry oor monstergwappe.
‘n Gawe tannie verskyn op die catwalk en los die dansers af. Sy glimlag vir die audience (wat almal fooookken stadig aan daai entrance drankie drink) en dans effens rond. Sy trek haar panty uit en buk oor met haar besigheid na almal se gesigte gedraai. Kief, sy’t at least ‘n poes. Stadig begin sy ‘n string blomme uit haar koek te trek. Eers so paar sentimeter en dan omtrent ‘n meter. Van daai blomme wat jy in Hawaii om jou nek kry om jou welkom te heet op die eiland. Interesting. Lyk of sy nogal spasie in daai bonnet het. Sy druk die blomme weer terug waar sy hulle in die eerste plek gevind het en verdwyn van die stage af.
Die dansers keer terug in duiwelspakkies met sterte en vat aan mekaar terwyl ‘n rookmasjien en tos musiek opmaak vir die res van die ambience. ‘n Maer chick met ‘n manga kuif maak haar verkyning in onderklere. Haar skouers hang effens – asof sy sopas ‘n hele week vir The City Of Joburg se call centre telefone moes antwoord. Sy blaas haar kuif uit haar gesig (dit val terug), trek haar panty unseremoniously uit en rol dit om haar pols, soos ‘n hair band en druk ‘n fluitjie in haar poes op. Dit lyk soos een van daai’s waarmee Elmer Fudd altyd eende mee probeer vang op Looney Tunes. QUAACK! blaas haar poes die flutjie. Sy draai na die ander deel van die audience. QUAACK! vir elke hoek van die audience. Ons vat elkeen ‘n moerse klein slukkie van ons duur drink en klap hande. Oulik, hierdie poes tricks.
Bangkok se dansertjies kom weer uit. En hier moet jy nou maar besluit of jy heel voor wil sit en of jy die show vanuit ‘n donker hoekie wil bespied, want die theme is laundry. Hulle trek een van die voorste manne op stage saam met hulle. Omdat elke twee uit drie mense ‘n Australiaanse toeris is, is hierdie ou noodwendig ook ‘n Ozzie. Die chicks is in wit lingerie en maak die ou op ‘n stoel sit. Hulle gooi ‘n handoek oor sy crotch en begin die ou se klere uit te trek onder die handoek. Eventually sit hy net daar, in sy sokkies met ‘n towel oor sy toggos. Die girls trek hulle tops uit en begin die ou se gesig te brei met hulle tiete. Elke nou en dan loer hulle onder die handoekie in om te kyk of die man al ‘n Jakob Regop het. Dan lapdance hulle die kak uit hom uit en los hom net so op stage. Met ‘n hopie klere langs hom en ‘n tent waar sy towel was. Skaam gryp die ou sy bondeltjie klere en hardloop kakhuis toe om aan te trek terwyl sy groep tjommies en die res van die audience vir hom sit en lag…
Skaterlag word vinnig vervang deur ‘n silence en dan weer musiek soos die ou, glimlaggende tannie weer haar verskyning maak. Obviously is die vraag op almal se lippe wat sy volgende uit haar hasie gaan ruk.
Yay! Skeerlemmetjies! Sommer so 20 Minora blades aan ‘n toutjie word stadig uitgetrek en dit voel of iemand agter in my nek afsny met dieselfde lemmetjies soos ‘n rilling my tref.
“JARRRE!” hoor ons uit so paar hoeke uit.
Aha, lyk my hier is so paar ander Afrikaanse mense ook vanaand teenwoordig. Nouma welkom, ouens. Welkom hierso by die sif poestricks aand. Trek ‘n stoel nader. Daarsy! Vat ‘n sluk, laat ons boekevat.
Net vir ingeval iemand dalk “bullshit” wil skree, gryp sy iemand voor die stage se strootjie uit sy drink en sny dit op in sowat agt klein stukkies. Dis regte egte egte lemmtjies wat daar versteek was.
Die tannie fokof weer en jy skiem die mooi chicks gaan nou seker weer iemand se peester kom streel. Nope, ou moeg-vir-die-lewe-Manga-kuif is weer terug. Met min of meer dieselfde entoesiasme draai sy weer haar panty om haar pols en hou ‘n eier uit na die audience toe. Nie vir lank nie. Dit verdwyn in haar wolbeursie op. In en uit. So paar keer. En weer in. Dan lyk dit of sy posisie inneem om push-ups te doen, maar sy slaan haar koek so paar keer kakhard teen die vloer. WAP! WAP! WAP! En haal die eier ongedeerd uit. Almal slaak ‘n sug van verligting. Die eier het dit gemaak! Yay!
*klap hande met twee vingers teen die palm asof jy by die opera is*
Dit lyk of dit vir haar nogal intense was, want sy steek twee sigarette op en mors geen tyd om op haar rug te gaan lê nie, bene wyd oop en maan toe gepoint terwyl sy beide sigratte met haar vleismango rook. In fact, sy double clutch dit en blaas kringetjies. Sy het mos lippe. Dit trek so hoofletter ‘O’. Ek kon nie eers ‘n sigaret so rooi kool laat trek het in eerste pouse op laerskool nie. Respect!
Sy word weereens deur die ouer tannie afgelos wat nou ewe skielik crowd participation soek. Gelukkig word ons mis gekyk en drie Japanese meisies wat nog heel aand voor sit en giggel volunteer sommer. Hulle moet net gou vir tannie elkeen ‘n ballon vashou bo hulle koppe sodat tannie dit met pyle kan uitskiet. Teen hierdie tyd hoef ek seker nie te mention dat sy die pyle by haar poes uitskiet nie. Pop! Pop! Pop! Sukses! Applous! Hierdie trick word so paar keer herhaal deur ander mense uit die audience te trek. Smaak my dis ‘n wenner, hierdie ballon storie.
*maak nota vir kinderpartytjies*
Terwyl sy afkom loop die chick wat heeltyd die panty om haar pols oprol op. Sy het ‘n buddie Coke botteltjie vol water in haar een hand. Almal weet teen hierdie tyd dat sy daai water nie gaan drink nie. Nie met haar mond nie, in elk geval. Gloeb-gloeb-gloeb! borrel die lug soos sy opgevul word van onder af. Dan kom alles uit in ‘n glas. Maar nie water nie. Coke (so hoop ons). Dis asof haar vleismango ‘n David Blaine op sy eie is. Vir good measure kry sy sommer ook so paar ping-pong balle wat sy netjies laat bons in drie drinkglase wat op ‘n ry op die verhoog staan. So meter weg van haar af. Amazing kontrole wat sy tentoonstel met haar steakwatvirriepadkyk.
Die dansers is weer aan die beurt en trek ‘n audience member in hulle rigting. Hierdie keer laat hulle die drommel regop teen ‘n stripper paal staan en die gehoor face. Hulle bump en grind teen die ou se voorkant. Smeer hom met tiete van alle kante af en toe sy klein toeris net lekker op aandag kom, pluk hulle die arme man se broek en onderbroek af tot op sy enkels waar hy confused vir ‘n paar sekondes staan met die groot horlosiewyser op twee uur – optimale angle reguit na die gehoor gepunt. Fokken blaaint. Jy wil mos voor sit. Kry vir jou!
Teen hiedie tyd was ons randerekker drankies klaar, die show het homself begin herhaal en ons het ‘n rustige halfuur stappie teen die kus af terug na ons hotel toe geneem.
En net oor poes gepraat…
Watkykjy staan op 3,085,080 post views in totaal sedert 1 November, 2019.