Ons het so bietjie help werk aan 'n comic vir Jack Parow, so check dit uit op sy website.
Oudergewoonte…
En nou vir so ekstra bonussie. Kom ons kyk na so paar supermooi meisies van die Ukraine af. Chernobyl moes iets goed vir hulle drinkwater gedoen het. 'n Vakansietjie in daardie geweste sal deug. Witfokkenwarm, eksê!
Hierdie post is 973 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,218,781 post views in totaal sedert 1 November, 2019.










