Lekker fokken besig week agter die rug, huh? Daar is 'n paar lekker dinge opgeline vir volgende week, maar ons moet eers Bon Jovi en Justin Bieber oor die naweek gaan speck daaso by Soccer City. Ek vermoed dit gaan nogal 'n let-down wees na twee kakharde Metallica gigs (by the way, ons gooi julle volgende week met 'n lekker recap. Awesome foto's en 'n piele video van die hele Mission Metallica ervaring).
O ja, en wat bedoel jy hoekom de fok gaan ons justin Bieber kyk? Daai meisie kan fokken sing, hoor. Beter as enige pop star in Suid-Afrika, in elk geval.
Plus, ons is lede van die Justin Bieber club. Fokken Beliebers, one time, my bra. Ons het vir onsself even t-shits en fokken alles laat print. Check hierdie gem uit. Natuurlik gaan ons die fokken gig geniet:
Voor ons duik moet ons eers vinnig 'n sakie aanspreek: Chicks het ons begin mail en gekla dat ons nooit foto's van mans vir hulle plaas nie. Ons maak dus vandag 'n uitsodering, want vandag duik ons met komplimente van Full Contact Nutrition, kompleet met 'n foto van 'n spierbeertjie. Jy kan even stuff wen. Click net op die ou se moobs:
Hoop julle is nou happy. Vir die res van julle, is dit oudergewoonte naweek en dis tyd om te…?
Watkykjy staan op 1,198,313 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Sy laat my dink aan n microwave. Ek wil hom net vir so 2 minute insit.
Die chickie se spierwit marshmallow boudjies lyk darem baie lekkerder as die Contact dude se borsboude.
Die girl moet afrikaans wees diis net boere cherries wat sulke mooi boudjies het ….. ek dink dis tyd vir "n braaaaai
Daai's nou 'n lekker paar stêrre…………………………………………………….Om 'n piel in te bêre.