Dankie, Anne Hirsch, dankie ou maat.

In Bedonderde Donderdae deur griffin

En moerse dankie vir julle ook. Ek is sover in die lead, maar kom ons maak daai gap tussen Watkykjy en nommer 2 nog groter! Gaan vote hierso deur like langs Watkykjy te click!


Ons hashtag bestie tjommie, Anne Hirsch red alweer ons fokken gatte hierso op 'n Donderdag deur 'n nuwe video uit te sit onder 'n nuwe persona wat die nuus lees. Dis fokken snaaks, so check dit uit.

Dit beteken glad nie Bizarre Bedonderde Donderdae vat 'n back seat nie. Ons buig vandag net die reëls so effens, wat beteken hy word vir die eerste keer more op 'n Vrydag uitgesit. Ons is besig om hard aan hom te graft en hy gaan kaklekker wees. Ons looi julle netnou met die rugby ook.
Check in die meatime hierdie uit:

Hierdie post is 55 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,468,099 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDankie, Anne Hirsch, dankie ou maat.