Lekker vang ons julle uit. Ons gaan nie hierdie week vir julle 'n Donderdag video maak maak nie. Mission Metallica het eers gister vir ons geeindig en die griep het sy kloue diep ingeslaan.
Wat ons wel vandag vir jou wil wys, is hierdie fokken doos. Nou ma geniet dit, hoor:
Hierdie post is 1,401 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,212,318 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Daai meisies is seker almal fokken 14
Jisses nee…
Die barrier to entry in die afrikaanse musiek mark is fokken laag.
Net IBM kan kleiner strukture bou.
Dit moet 'n grap wees.Asseblief sê vir my hierdie ou is nie ernstig nie.Bliksem…
vokin kots in my mond. gan net weg werfeter….
Jirri jissis maar dis 'n klomp kak.
Die beste in die "musiekvideo" is die bakkie.
My bliksem, hoe kak kan Afrikaanse musiek raak??? Gaan kyk sy ander video op youtube.
Ek kan ook nie dink dat die ouens ernstig is nie…hulle moes n bet of iets verloor het? As dit genuine is, jiwisses, hoop ek iemand poes hulle in watter dorp in die land hulle ookal bly, asb, poes hulle in hulle gesigte!
ag nee my fok piere foken naaier daans,die piet is n gert van rooyen arme ou doos
Fok, al wat naaice is aan daai kak is die oulike chicks !!
Dit moet n joke wees, indien nie, het hierdie troffel erens in sy lewe sy kop poes hard gestamp. Waar woon sulke mense wonder ek??
Wat de hoppende fok was dit!? Ek het nie woorde in my gevleuelde vloek woordeskat om te beskryf wat die fok die dose is of besiel het nie. Die meisies het almal seker "daddy-issues" of is omgekoop. Skaam jou! JOu fokken kont…
Jirre ek kry almal jammer wat in die "musiek video" was en wat dit moes kyk….
dink net hoe rant n rave die kont se familie oor hulle "boeta" of oom wat nou die Afrikaanse mark los geslaan het met 'n 6…
ooooh jirre siestog!
http://www.youtube.com/watch?v=cpuR1acWkfg
dis sy ander een… hahahaha zef naai!!!
griff moet met die kont 'n interview reel!!!
check bietjie vir die vet fok in die rooi heep net soos hulle op hulle "QWATS" klim om te jaag….hy waggel-waggel so!
Wat Jason gesê het! Jissis NEE!
goeie god gert ! Is die man nou heeltemal van sy fokken kop af ? Smaak my iemand het hom met n naai gegooi , want so' deur die poes kan geen mens wees nie ! Jirre , ek skaam die ert van my tril af .
Wat de poes gaan in hulle koppies aan?
Die Drom op die bakkie moes seker gewees het DROL. Fokkit wat 'n pot vol kak. Die meisies is seker nog almal kooipisters wat nie van beter weet nie. Alle fokpatie vir hulle.
Die DROM op die bakkie moes seker gewees het DROL. Wat 'n pot vol kak. Die meisies is seker nog almal kooipisters want hulle weet nie van beter nie. Alle fokpatie vir hulle.
harre hassis hot, ek …fok die kak
sjoe, al word ek betaal sal ek nie in so video speel nie, dis belaglik.
Coming to a boerebakkie near you. Watch net, die fokker gaan 'n cd launch en soos bobby van trasveld dik by die ouetehuise uithang om die krimpies lekker spils te maak. Met kots in die mond gese…
Jirre jisses fok my dood!!!! Die kont moet tronk toe gaan vir die kak!!!
Whao! Dit is vokken awesome tunes hierie!! Hoog tyd vir 'n bietjie regte egte kwaliteit musiek. Wie wil nou na die ander beesbraaksel luister as jy hierdie kan luister! Bring terug die ou classics… lekker boereseun vibes daai! Hou so aan!!
Faksakes! dat mens jou eie naam so kan bekak..
jy is nie 'n pierewaaier nie, jy's 'n poes, jou poes
Kyk net die die fokken "fees".. Goeie poes, lyk soos my worst nightmare… Wanna gan die bra se ma vir hom se hy moet stopsit and die brein moles?? http://www.youtube.com/watch?v=CeWpKrd0Ypw
fuck me sideways and call me pinna poes, watse kak is die
O my god wat n pot kak!
lekker Welkom hahaha di video in Welkom geneem
Ek wil graag ‘n ander comment quote: “Wat de hoppende fok was dit!?” Ek het gedink Dirk van der Westhuizen se Gangnam style kak was die ultimate laagtepunt van Afrikaanse musiek. Dis nou tot ek hierdie poes gesien het. En die ergste is dat drommedrollis dink hy is actually cool. Ek wil nie meer ‘n Afrikaner wees nie!
Dis scary hoe Afrikaanse mense hul name gat maak partykeer….My fok!
Whaaaaaa!!!! Dit kan net 'n grap wees, niemand kan actually so fucked up wees nie..
Comments disabled on both these fucken horrible vids so they must have been uitgekak vir hierdie aaklige krap from a dizzy height. Hulle sal seker maar toer in die binneland en in de stadsale vertoon want die kerke sal dit nie op hulle eie persele goedkeur nie. Dis min of meer hoe ouens in die local pubs in die binneland gedra. Maar jy tref nie underage meisiesin die binnelandse kroeg om te daterape nie, more's the pity vir hierdie pornografiese konte.
Nee poes man
Scheme julle ek kan my advokaat vra ok die dose te dagvaar omdat hulle my taal met ‘n plank poes?
Klomp fokkers het my so pisserig ek kan nie eers ordentlik tik nie… Fok!
Jy fokken joke met my!
Ek bliksem jou, en al jou fokken maatjies, jy wat so fokken grap maak van die boere.
nou moet jille weet ons ken die poes