Splinternuwe footage van Black Sabbath in studio terwyl hulle gegraft het aan hulle nuwe album, '13'. Die nuwe album sal van 14 Junie af beskikbaar wees in Suid-Afrika en ons is heavy fokken excited daaroor! Verwag nog so paar Sabbath posts. Hel, ons sal even so paar Sabbath goodies weggee ook hier op Watkykjy een of ander tyd.
Black Sabbath gaan ook 'n rare TV appearance gooi wanneer hulle een van hulle nuwe songs perform op CSI: Crime Scene Investigation se finale, 15 Mei (in die overseas). Dit sal die world premiere wees vir hulle tune End of the Beginning. Dis nou vir julle ouens wat smaak van USA TV se torrents te download en ook sommer Black Sabbath smaak.
Hierdie post is 86 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,123,954 post views in totaal sedert 1 November, 2019.