Kyk, ek wil nou nie soos ‘n ou man klink en reminisce oor hoe “alles beter was in die ou-dae” en aan de fokken moan gaan oor hoe vandag se musiek net ‘n klomp doef-doef kak is nie, maar jirre ‘n man moet seker nou en dan sy sê sê. Veral as dit jou verstand te bowe gaan soos die volgende video.
Daar is fokken baie waaroor ek kan rant in daai video: die poes lang build-up asof dit die wederkoms is, die fake “real” footage. Die feit dat Skrillex nêrens naby fokken rap musiek hoort nie, die lines wat fokken lame en brainless banter is, blah blah blah. Al wat ek wil sê is die rap game het verander my homes, ek besef dit. Hierdie is die kak waarmee EK grootgeword het.
Fokkit. Dagga, half-hats en hoere was(is) darem lekker. Toe Eminem begin sing oor hoe jammer hy is dat hy lelik was met almal moes ek egter iets anders kry om na luister. Ek meen jirre, die man wat gesing het van poppin’ caps in motherfuckas, en drugs en hoere, sing nou duete saam met die bra van Maroon 5. Ain’t nobody got time for that??! Fokken death rap my bra. “I fokken snaai jou wiff a big knaaif."
Daai is Necro. Hy’s ‘n siek man van die overseas. En o ja, as jy wonder hoekom hy so dik homo collage het vir ‘n musiek video, is dit omdat’n fan dit gemaak het, en hy ‘n ondergrondse man is van New York en hy het nie tyd (en probably ook fokol pitte) om L.A. toe te gaan en sy hol te bleach vir Drake-style musiek videos nie. Of wag bietjie, hier is ‘n video wat hy geskiet het vir sy een song. I need drugs? Jy gaan dalk ook draks en ‘n tissue benodig as jy klaar hierdie goggos gesien het.
Dis sy oom daai, rêrig, en daai is rerige heroin, en rêrige trippin’ mah-fuckin’ balls. Die man hou ook baie van tjerries, dis hoekom hy goed soos hierdie rap..
Daai een sal jou baie beter laat voel oor die lewe as jou girl jou los vir iemand met ‘n groter zaber of ‘n blink Masiepa Bens. Tune daai gold digga’ bitch straight "ek koop jou fokol want ek werk vir peanuts, maar jy kan altyd vleisdas kry as jy wil?"
(Moenie vir jou ma se ek het jou van hierdie kak geleer nie.)
Dalk is dit net omdat ek bietjie wingerdgriep gehad na ‘n rowwe aan in die kantien. DALK is dit net buitensporige kak musiek. Dalk is ek net moeg vir talentless fokkers wat se stemme so kak is dat dit ge-auto tune moet word om dit bearable te maak. Of sommer een stap gelevel-up word na straight up what-the-fuck-vocal-chords-of-Satan. (Ek praat van mister Golden Grills) Dit remind aan daai keer toe Marlena van Days deur ‘n demon gepoezess is… Onthou jy nie?
Nou fokken doen jy! Ja, ek moet bieg, dit laat my nie lekker voel nie. Maak my poesbang eintlik. Onthou jy hoe onsteld jou ma, die bure se ouma en krimpies in general oor hierdie kak geraak het? “Wyk, SATTANG!” Jirre, ek blame hulle nie, daai jare het mans nie bene en balhare geskeer nie en ons het nie geweet van special effects nie. Ek het byvoorbeeld geglo Lt. Dan van Forrest Gump het rerig nie fokken bene nie, my bra! Fok, eintlik is ek nie seker nie. Die man dra altyd langbroeke op CSI. Anyway, ons kan nou almal rustig slaap. Ons weet almal demone bestaan net in ons pense, Maandag oggende as jy by die werk aankom, en jy al daai brannas van die naweek moet transport deur die nought. Dis ‘n “demoon” want dit verteer jou siel. Want sien, die werk se kakhuise is poesgrim en privacy non-existent. Almal weet dis JY wat daai fokken EVILS maak, al hou jy jou asem op as iemand instap. Hulle herken daai swart Bronx van jou, pappie, want hulle kan die fokken goed sien onderdeur die deur. Fokken BAD! Daai Satan stem was gedoen deur die audio net stadig te maak, maar daar is ook hierdie poescool gas wat die opposite van helium doen. Hierdie kak sal enige zol paartie die beste paartie van jou hele fokken lewe maak. ONCE.
Daarsy, nou het ek julle almal mooi gebless met bietjie yougoodness. Dis ‘n moerse plesier. Gaan doen nou bietjie werk voor die baas jou ‘n written warning gee oor jy al die cap mors op kak. Of forward vir hom die link. Dis Zuid-Afrika hierdie my bra, hy is probably net so fokken onproduktief soos jy…
Watkykjy staan op 3,112,798 post views in totaal sedert 1 November, 2019.