Reminder: Score tickets na Metallica in Kaapstad en Joburg

In Kompetisie deur griffin

Ons het 20 tickets om weg te gee (5 double tickets vir Kaapstad en 5 double tickets vir Joburg) na die Metallica concert. Die wenners kry ook 'n keuse van 'n Metallica DVD of Blu-Ray disk. Jy het so bietjie meer as 'n week oor om in te skryf. Al die details is hierso.

Die basics is om enige Metallica song (behalwe Norhing Else Matters of Enter Sandman) te cover op enige manier en vir ons die link van jou video te e-mail. Jy kan even saam met 'n tune drums jol met paplepels. Die keuse is joune. Dis poesmaklik. Ons sal die wenners se tickets vir hulle persoonlik oorhandig by die gigs. Ons gaan na altwee concerts toe, want dis hoe ons fokken rol.

Hier is nog 'n entry wat ons ontvang het. Sal nog so paar hier kom plak binnekort:

Hierdie post is 111 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,146,029 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinReminder: Score tickets na Metallica in Kaapstad en Joburg