Die quality is nie so lekker nie want ek het probeer byhou, want Mad Dutchman laat waai nogal met sy Polo so verby die laerskool. Pass the Dutchi, ek sê.
Riaan
Dag sê. Ek het hierdie versierde Chev afgeneem by Grotto Strand op Hermanus oor paasnaweek. Sy kinders het alweer met gom gespeel in die garage.
Wilhelm
Hi Griffin,
Die hangslot model in Bellville vanoggend gespot… "Come to Bellville and CY"
Groete!
Rhynhardt
Nee fok. kyk al die kak Zef 's
Willie
Ouma se Tossie.
Huh?
Sidney
Dis mos die jaagduiwels en dronkgatte wat die meeste ongelukke veroorsaak. Paasnaweek voet inni hoek op die R34. Waar is al die 10 ton Tessies wat patrollie moet doen?
Mike
Kyk nou net hoe "out of the box" kan n myner dink. "Home made Fortuner", opad vanaf 4 SHAFT na Fuglies Bar!
Lekker sous!
Buys
Lekker my bra…
Andre
Hi
Ons was op n wildsplaas naby mooinooi en het Sat oggend daar ingery opsoek na n paar winkels. Die 2 bakkies was so 100 m uit mekaar , ons het liewers gery!!!
Stephan
Gespot in Krugersdorp-Noord
Tjoppies
Lekker Ford en 'n zef Beetle Bakkie
Rian
Hi Griffin
Fast & Furious gespot hier in Bloemfontein
Groete
Ian
Watkykjy staan op 3,049,179 post views in totaal sedert 1 November, 2019.