Shot vir almal se Metallica entries. Die kompetisie op Watkykjy is nou gesluit.
Jy het nog een laaste kans oor om tickets te score vir die Joburg en Kaapstad shows: Tune in op Interwebsradio (http://www.interwebsradio.com) van 13:00 af vir die special Metallica show. Die DJs sal jou vertel wat om te doen om nog so laaste paar tickets en DVDs te wen. Basically moet jy @Interwebsradio op Twitter volg en hulle Metallica tweets re-tweet. Die eerste een is al klaar uit, so loop soek hom. Daarna sal die DJs jou tune wat is wat.
Jy kan actually sommer nou al in tune, want hulle speel fokken lekker musiek 24/7.
Hier is een van die laaste entries wat die cut-off op Watkykjy gemaak het:
Watkykjy staan op 3,073,870 post views in totaal sedert 1 November, 2019.