Dit lyk of daar fokken mislike weer orals oor SA is die naweek. Smaak my ons moet almal maar sop vreet en soos krimpies met bersies oor ons kniegies sit en rappie kyk.
At least is dit fokken uiteindelik naweek. Pak jou hangover in 'n tassie en fokken duik.
Hierdie post is 382 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,064,402 post views in totaal sedert 1 November, 2019.