Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Hoe de fok het die Kings dit reggekry om te draw teen die Bumbies op hulle eie turf? Goeie fok, hulle het die naweek goed begin!

Daar is geen rede dat jy 'n kak naweek moet beleef nie. Ons gooi julle volgende week met so paar stories, videos en foto's oor 'n kaklekker Thailand trippie wat meegemaak is, en het heel toevallig op 'n kompetisie afgekom waar jy 'n Thailand Full Moon Holiday package vir twee kan wen. Dis glad nie 'n Watkykjy kompetisie nie, maar ons is besig om aan die mense te karring om vir ons so paar ander pryse te organise om vir julle te gee. Hopelik byt hulle. Die aas is in die water…

Check die kompetisie hierso uit: http://www.partyofalifetime.co.za/. Jy register net. Imagine jy wen? Jy kan vir twee weke lank net die heeltyd fokken duik, want dis altyd naweek in Thailand.

Op daai noot, gryp jou kak, sit die werk se fire alarm aan en fokken duik by die deur uit! Want dis fokken naweek!

duik-tiete

Hierdie post is 439 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,469,498 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!