Bizarre Bedonderde Donderdae – Nag Van Die Lang Messe

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Met al die langnaweke en suipsessies het ons Donderdae videos so bietjie kak gevreet. Vandag is ons weer terug met 'n kraakvars outjie en ons bespreek 'n aktuele saak: Hoe gaan dit regtig met Nelson Mandela? Dis asof die media net hulle headlines recycle elke keer as die ou hoes of poep en kersies aansteek buite sy huis in Houghton terwyl Madiba sit en Rapport lees in Qunu. Voor die kaggel. Met sy Winnie The Pooh pantoffeltjies. En 'n pyp. Hoe moet die arme mense voel wat hulleself nou al dekades lank geestelik voorberei vir die mite van die Nag Van Die Lang messe?

Ons het Oranje Patta Kenya toe gestuur op 'n misson om ondersoek in te stel…

Hierdie post is 129 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,980 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Nag Van Die Lang Messe