Ons local ouens het lekker gat skoon gemaak in die Super15 hierdie naweek en heel moontlik 'n klomp van julle se SuperBru scores 'n paar shots tussen die poeflobbe gegee. Dis bygones, kom ons kyk eerder na so paar skêre met skietgoed op hierdie heilige sabat…
Hierdie post is 799 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,164 post views in totaal sedert 1 November, 2019.