Ek neem aan hierdie ou gooi bier in sy bakkie en die bakkie vrees dit nie.
Billy
Let op die playboy hasie
Henry
Mirrag Grif,
Dis Lekker zef hier by Frankfort in die states
Louis
Jis Griffen
Ek voel ek moes net die vir jou stuur.
Ek kom van n dorpie in die Suid-kaap met die naam van Riversdal. Hier is geen sound shop of pimp shop nie so die mense hier try maar hulle bes om die zef te ruk binnie hul salarisse…
Hierdie ou is 50 jaar oud en kan nie meer die musiek binne sy kar ruk nie nou doen hy dit maar buite sy VW jetta. Let ook die 2 exhaust pype vir die Gti effek!
Cheers
Jobin
Hierdie girl is duidelik lekker kinky.
Gareth
Yes Griff!
Hier's een uit Polokwane. Lekker kapoen kleur met silwer racing stripes. Sien tog asseblief die "Exclusiv" raak, asook die Ferrari Apple sponsorship.
Ek dink Steve Jobs en Enzo kak hulle vol as hulle die ding check.
Shapiros!
Jannas Brannas
Yes Griff,
Die moerse outjie gespot in die lanie area van p-town daar naby menlyn.
Lekke.
Pikey
Hi Griff
Hier is so n' paar zef Fords vir julle, en kan jy glo altwee in Pretoria Noord ge-spot.
Groete
Carla
Nou weet ek nie meer nie. Gehoenderde Bees of gebeeste hoender?
Willem Wikkelspies
Beste Griffin
Ek stuur vir jou drie zef fotos:
1. Plakkaat buite 'n winkel in Benoni (skuins oorkant Bushman's Cave Pub) – Ouens wat porn saamvat kafee toe is 'n groot probleem in Benoni
2. Mafoks – Is "Mafoks" afrikaans vir Motherfucker?
3. McBasie – Net by Orania se McDonalds kan jy nog 'n McBasie bestel. Dit kom sonder 'n toy, maar jy kry 'n gratis subskripsie vir FarmersWeekly saam met die ete. Hulle gebruik net witbrood.
Groete
Grote Gottlieb
Watkykjy staan op 3,056,137 post views in totaal sedert 1 November, 2019.