Strange Rovers
Mike
1: Gespot in Reebok/Tergniet op vakansie – sy chom se callsign is seker "Cheetah 2".
2 en 3: Gespot by 'n panelbeaters in Kempton.
4: Hierdie is seker die "B-Team" se van…
5: Gespot in Fairie Glen.
6: Gespot in Hartenbos op dieselfde vakansie.
7: Ek't nie woorde nie…
Groete,
Ben.
Zef Beamer
Louis
Hey Grif,
Eugene Marais noodgevalle is 'n zefspotter se droom op 'n sondag oggend … lekker in die moot pappie!
Louis
Dag Griff,
Gespot in Slummyside, Pitooria…kyk, die pedantiese poes in my wil sy (laaste 3) hare uitruk as hy sulke kak sien – OK in die bigger scheme of things en global warming en whatever is hierdie onbenullige stuff, maar in MY universe skuif hierdie tipe tos my cheese fokken big time. Stupid fokken street vendor verkoop hierdie kak aan onskuldige niksvermoedende toeriste – die goed is seker ingevoer van Outer Moerlandspanistan waar hulle alles wat beweeg reeds opgevreet het, en waar hulle nie meer kan onthou 'n renoster het actually 'n horing nie (nee, nie vlak bokant sy ballas nie Einstein, op sy fokken snoet…). En ek het moer lanklaas 'n R200 noot gesien, maar ek kan nie vir 'n fok onthou dat daar 'n cheetah op was nie – dalk kan een van julle rykgatte my reghelp?
Groete,
Prof. Bokdrol.
Nuff said
Richard
Many fun2hav vir die etter
Vinyl Richy
Kom ons hou spietkop meeting in die middel van die dag….
Dis wat gebeur as jy jou eie offramp maak
Mr Du Toit
Hi Griff.
Dog ek stuur jou my pic van n sker en n skiet ding.
Lindie
Watkykjy staan op 3,048,696 post views in totaal sedert 1 November, 2019.