Ek het die gemaak. ek wil nie e-tol betaal nie. gladnie
tobie
So paar monsters hier uit Seychelles en hier is downforce ook n probleem. Die ford wou nie stil staan vir n foto nie! Maks spoed op die hele eiland is 80km/h. Die varkie is samet die gervriede chips in die yskas!
Sal nog stuur.
Gerhard
Dies glad nie Zef nie, maar die naam se amper so. Classic
Rouge
Hierdie yster in Empangeni gespot
Mike
Tot ons Jack Russels het hulle eie bikes in Zulululand
Mike
Hierdie "Liefdes Nessie" in Empangeni gesien. Bietjie skeef maar toemaar
Mike
More Griff
Jy het hom al seker tot vervelens toe gekry, maar as jy nie het nie, het jy nou, logic, eish
Groete
David
Hierdie post is 301 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,395 post views in totaal sedert 1 November, 2019.