Kyk die gevaarlike transporter!
Estiaan
Yes Griff, dit mag dalk laat wees, maar dis poes mooi! ek en 'n vriend Louis het 'n lekker youtube clip opgespoor so paar jaar terug –
– dit daar gelaat…. Ons scheme ons het die fokker se VW gesien by OPPI 2012 – gelukkig vir ons was die Zef naai nie by die kampplek nie en ons kon 'n vinnige een inwerk.
ook bygeheg is daar 'n poes lekker Corsa – die behoort aan 'n spier tier, ook by OPPI gesien maar ons moes maar plan maak met die kiekie anners word ons gepoes deur die eienaar wat soos 'n luiperd heeltyd op en af stap met 'n dik goue chain om die nek, besig om sy "territory" te patroleer!
en dan sommer nog een van lekker Kicker Sound system in 'n ou se bak
better late than never!
Verskoon kak spelling, herkou nog aan park acoustics van gister!
geniet hom
Walter
Jis Griff,
Ek werk by Unitas hier in Centurion en kyk wat check ek op een van ons rolstoele. Blink Stefanus is oral!!
Reandré
Yes Griff
Ek dag ek sluit ook maar aan by die kring van die spotters. In Midrand gesien – ek wonner hoeveel bikers hy al versamel het met sy bullbar?
Tjeers
Edu
Al hierdie wenners Sondag in Montana area ge”spot”… my opwindendste Sondag nog!
As dit ‘n Rep vir Monster is, weet ek nie so mooi van hulle bemarking-strategie…
Watter funksie sal die tandeborsel nou verrig?? Die sekuriteitswag het my mooi kom uitkyk toe ek ‘n foto neem…
Marilize
Hey,
Hierdie ou waarsku tenmnste mense dat hy hulle gaan afpis.
Quentin
Dag Griff,
Ek gaan fokken ryk word hierdie jaar, ek gaan 'n bestuurskool in Witrivier oopmaak, want dit lyk my hulle is maar dun op parking skills in daai valley – het hierdie versameling fucknuts binne 30 minute van mekaar in Witrivier gespot verlede week:
1) Voor die Big Bear Spur – die fok alleen weet wat in daai Merc bestuurder se kop omgegaan het, sy het soos so 'n epic fucknut parkeer ek moes dit uit drie angles afneem om die epicness van haar fucknutgeit mooi te demonstreer. Toe ek weer opkyk van my steak en bier af sien ek sy ry weg, ek was net te laat om die teef af te neem – sy het in elk geval gelyk of sy iets soos die Mêddêm Speaka in die Mamparalanga local government kon wees. Haar nommerplaat is wel heel gepas: ek skiem dis 'n afkorting vir Fokken Selfsugtige Poes of iets dergliks;
2) Spanpoging om te kyk wie kan soos die grootste poes parkeer by Witrivier Mall – ek skiem die doos in die middel wen hands-down. To add insult to injury wou die karwag weet of ek hom 'n tip gaan gee omdat hy saam ge-pose het. Ek het vir hom gesê ek sal hom R5 gee vir elke poes wat so parkeer wie se bande hy afblaas, maar hy wou nie byt nie…
Groete,
Prof. Bokdrol.
Dag Griff,
Ek het hierdie vuurwa gespot by Tiger Wheel & Tyre in Gezina (where else?) so 'n week of wat gelede – hy's bietjie verdwaal as ek so vinnig kyk, maar van die custom job af lyk dit my of hierdie NatalPeaNut goed inpas hier by ons in die Moot:
1) Let op hoe die aerodinamiese vorm en die vloeiende lyne van hierdie vuurwa beklemtoon word deur die nagemaakte koolstofvesel detail op die enjinkap;
2) 'n Drukvlerk! Vanselfsprekend…hoe dan anders?
3) Jammer vir die weerkaatsing op die ruit – maar as mens mooi kyk kan jy in elk geval sien hoe die kleur rooi gebruik word om die spoedmeter en toereteller kunstig en smaakvol te beklemtoon;
4) Die tema van die vernuftige gebruik van rooi om sekere items te aksentueer word voortgesit, en rooi word weereens gebruik vir beklemtoning van veral die tegnologies gevorderde komponente van die motor – soos byvoorbeeld die dromremme;
5) Ek is nie seker of daardie plakkers veronderstel is om die boodskap oor te dra dat daardie maatskappye borge van hierdie witwarm wiele is, en of dit dalk net die eienaar se eie produkvoorkeure is nie – dis in elk geval interessant in dat óf kompeterende oliemaatskappye so desperaat is om hulle naam op hierdie bewielde wonder te sien dat hulle nie omgee dat hulle logo saam met hulle mededingers s'n pryk nie, of andersins dink die eienaar dis OK om drie soorte olie gelyktydig in jou enjin in saam te fok. Of dalk verstaan ek net nie mooi van meganika nie…
Groete,
Prof. Bokdrol.
Yes Griffin
Hier is ‘n Zefspotter bydrae. Hierdie plek is in Kimberley en behalwe vir karre, verkoop hulle ook ass.
Vriendelike Groete
Kobus
Check hierdie kief tatoo.
Adele
Lekker ZEF Amarok. Dit wat nie kon chrome nie, is toe maar met ‘n highlighter bygekom…
Cheers
Klipkyker
Gecheck vanoggend op die N7 naby Century City in Kaapstad. Ek het geen idee hoekom hy sy rooi-punt horing vir almal wil wys nie.
Groete
Skym Strydom
Hey Griffin,
Ek weni of jy die kan gebruik vir iets nie my een kollega is gatvol om sy knieg te stamp toe bou hy sy eie airbag..
Cheers
Niel
Common in Centurion
Mr Du Toit
Watkykjy staan op 3,118,586 post views in totaal sedert 1 November, 2019.